Eintracht Brunswyk: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
No edit summary
{{Sokker club infobox2 |
clubnaam = Eintracht BraunschweigBrunswyk |
image = Eintrachtbraunschweig.png |
image_width = 90px |
Bynaam = ''Löwen'', ''BTSV'' |
Opgerig = [[15 Desember]] [[1895]]|
Stadion = ''Eintracht-Stadion'',
[[BraunschweigBrunswyk]] |
Kapasiteit = 23 500 |
Kompetisie = [[3. Liga]] |
Die klub was vinnig gewild in Noord-Duitsland en het die streekskampioen geword in [[1908]] en [[1913]]. In [[1914]] het die klub drie spelers vir die Duitse nasionale span gelewer. Met die oprigting van die [[Bundesliga]] in [[1963]] word die span een van die 16 gelukkige klubs wat in die nuwe kompetisie kon meeding. Vier jaar later word die klub die eerste keer ooit die Duitse kampioen en staan slegs 27 doele af, ‘n rekord wat eers in [[1988]] deur [[SV Werder Bremen]] verbeter is.

BrauschweigBrunswyk was ook die eerste klub in die Bundesliga wat ‘n borg se logo op sy truie aangebring het, ‘n voorbeeld wat vinnig nagevolg is. In [[1977]] mis die span ‘n tweede titel op ‘n haar na deur 1 punt onder die kampioen [[VfL Borussia Mönchengladbach]] te eindig en gelyk met [[FC Schalke 04]] te trek, maar 3de geplaas te word deur ‘n swakker doelkoeffisiënt.

Nog ‘n indrukwekkend rekord van die klub is dat geen speler ‘n enkele rooi kaart gekry het van [[1963]] tot [[1973]] nie.

| align="center" style="font-size: 90%;" colspan="2" |
[[Rooiwit Ahlen]] | [[SC Rooiwit Essen]] | [[1. FC Union Berlyn]] | [[SV Werder Bremen|SV Werder Bremen II]]
[[BV Borussia Dortmund|BV Borussia Dortmund II]] | [[Dynamo Dresden]] | [[Fortuna Düsseldorf]] | [[BSV Kickers Emden]]
[[FC Rooiwit Erfurt]] | [[Hamburger SV|Hamburger SV II]] | [[VfL Wolfsburg|VfL Wolfsburg II]] | [[FC Energie Cottbus|FC Energie Cottbus II]]
[[VfB Lübeck]] | [[1. FC Maagdenburg]] | [[SC Verl]] | [[SV Babelsberg 03]]
[[SC Rooiwit Oberhausen]] | [[Eintracht BraunschweigBrunswyk]] | [[Wuppertaler SV Borussia]]

[[Kategorie:Duitse sokkerklubs|BraunschweigBrunswyk]]

[[ar:إنتراخت براونتشفيغ]]
3 192

wysigings