Verskil tussen weergawes van "Pous Adrianus VI"

k
→‎Biografie: verwyder selfskakel
k (nuut)
 
k (→‎Biografie: verwyder selfskakel)
 
==Biografie==
'''Pous Adrianus VI'''<ref>Adrian VI. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.</ref> is gebore as [['''Adriaan Florenszoon Boeyens]]''' op [[2 Maart]] [[1459]] in [[Utrecht]], [[Nederland]]. Hy was die seun van Floris of Florens Boeyens en sy vrou Gertruida. Hy kry skoolonderrig in Zwolle en vanaf [[1478]] studeer hy filosofie, teologie en kerkreg aan die Universiteit van Leuven. In [[1489]] word hy hoogleraar aan die Universiteit. Op [[30 Junie]] [[1490]] word hy priester en pastoor van die Groot Begijnhof.Vanaf [[1507]] is hy leermeester van Karel V die kleinseun van Ferdinand II van Aragon. In [[1515]] vertrek hy na Spanje om Karel se belange te behartig. Op [[18 Augustus]] [[1516]] word hy biskop van Tortosa, op [[14 November]] [[1516]] hoof van die Inkwisisie van Aragon en op [[1 Julie]] [[1517]] word hy bevorder tot kardinaal deur [[Pous Leo X]]. Op [[9 Januarie]] [[1522]] volg hy [[Pous Leo X]] op as kompromie-kandidaat. Hy word op [[31 Augustus]] [[1522]] gekroon deur kardinaal Marco Cornaro en regeer tot sy dood op [[14 September]] [[1523]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Clemens VII]].
Die naam ‘Adrianus’ beteken 'inwoner van Adrië'.
 
==Pontifikaat==
10 738

wysigings