Odin: Verskil tussen weergawes

3 grepe verwyder ,  12 jaar gelede
Na die Ragnarok, kom daar ’n 'Nuwe Wêreld'. Die 'Ou Wêreld' gaan onder en vergaan.
==Kerstening==
Met die koms van die [[Romeinse]] [[Christendom]] na Wes- en Noord-Europa, word die [[Germaanse godsdiens]] langsamerhand verdring. Die Christelike godsdiens is dikwels met die swaard en die brandstapel op die Germane afgedwing. Die ou Germaanse Gode is met die koms van die Christendom as ongewens verklaar. Hierdie ou Germaanse Gode is voortaan as duiwelsfigure beskou.
===Bibliografie===
* Van Egir tot Ymer: Personages en thema’s uit de Germaanse en Noorse mythologie: Paula Vermeyden en Arend Quak 2000 SUN Nijmegen.
 
== Sien ook ==
* [[Ásatrú]]
Anonieme gebruiker