Odin: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  12 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Beeld:Georg von Rosen - Oden som vandringsman, 1886 (Odin, the Wanderer).jpg|thumb||right|''Georg von Rosen - Oden som vandringsman'', 1886 (Odin die wandelaar)]][[File:Odin, the Allfather by H. L. M.jpg|thumb|Odin, se twee rawe ([[Huginn en Muninn]]) en sy twee wolwe (Geri and Freki)]][[Beeld:Odhin thron.jpg|thumb|ScanFoto vanuit hetdie boek "Walhall", Felix und Therese Dahn, 1888]]'''Odin''' ([[Oudnoords]]: '''Óðinn''', [[Sweeds]] en [[Deens]]: '''Oden''') word gesien as die oppergod in die [[Germaanse godsdiens]]. Wes-Germaanse name van Odin is '''Weda''' (Oud-[[Oudfries|Fries]]), '''Woden''' ([[Angelsaksies]] en [[Oudsaksies]]), '''[[Wodan]]''' (Oud-[[Frankies]]), '''Wuodan''' ([[Alemannen|Alemannies]]), '''Wotan''' of '''Wothan''' ([[Germaanse talen|Germaans]]) en '''Guodan''' ([[Lombardies]]).
[[File:Odin oder Wodan (1832) from Die Helden und Götter des Nordens, oder Das Buch der sagen.jpg|thumb|left|Odin of [[Wodan]] (1832)]]In Afrikaans, Nederlands, Engels, Sweeds, Noors en Deens is 'Woensdag' na hierdie God vernoem. In Duits was Woensdag aanvanklik ook bekend as 'Wotanstag', maar onder invloed van die Christelike Kerk het dit uiteindelik 'Mittwoch' (Midweek) geword.
 
Anonieme gebruiker