Verskil tussen weergawes van "Jacques Chirac"

31 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
}}
 
'''Jacques René Chirac''' ([[Parys]], [[29 November]] [[1932]]) is 'n Franse staatsman wat in die tydperk tussen [[17 Mei]] [[1995]] en [[16 Mei]] [[2007]] die amp van die Staatspresident van die [[Frankryk|Franse Republiek]] beklee het.
 
Chirac is 'n lid van die gaullisties-konserwatiewe party [[Union pour un Mouvement Populaire]] ("Volksbewegingsunie", oorspronklik: Union pour une Majorité Presidentielle).
Chirac studeer aan 'n aantal leidende Franse universiteite (onder meer die [[ENA]]) en doen sy diensplig in [[Algerië]]. In 1967 word hy vir die eerste keer as 'n lid van die parlement verkies.
 
In die jare sestig en sewentig is Chirac 'n medewerker van die presidente [[Georges Pompidou]] en [[Valéry Giscard d'Estaing]]. In die tydperk van [[1974]] tot [[1976]] en nogdaarna eensook van [[1986]] tot [[1988]] is hy Eerste Minister van Frankryk. enChirac was ook van [[1977]] tot [[1995]] burgemeester van Parys.
 
{{saadjie}}
15 975

wysigings