Samuel de Champlain: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  12 jaar gelede
k
grr...
(defaultsort; kat)
k (grr...)
De Champlain stig in [[1608]] Québec (stad), die huidige hoofstad van die Provinsie [[Quebec]]. Tydens sy ekspedisies in die binneland van Kanada doen hy navorsing oor die [[Saint-Laurentrivier]] en ontdek in [[1615]] die [[Huronmeer]]. Hy lewer 'n waardevolle bydrae tot die vroeë [[kartografie]] van Kanada en beskryf in sy etnologiese geskrifte die gebruike en sedes van die Eerste Nasies. 'n Aantal stamme van die Eerste Nasies word sy bondgenote in die stryd teen die Britse koloniale troepe in [[Noord-Amerika]].
 
{{DEFAULTSORT|:De Champlain, Samuel}}
[[Kategorie:Kanadese mense]]
[[Kategorie:Franse ontdekkingsreisigers]]
4 963

wysigings