Verskil tussen weergawes van "Idi Amin"

1 120 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
+ Infoboks, defaultsort en saadjie
k (robot Bygevoeg: oc:Idi Amin Dada)
(+ Infoboks, defaultsort en saadjie)
{{Inligtingskas Ampsbekleër
| naam = Idi Amin
| beeld =
| beeldonderskrif =
| orde = Derde President van Uganda
| termynaanvang = 1971
| termyneinde = 1979
| vise = Mustafa Adrisi
| voorganger = Milton Obote
| opvolger = Yusufu Lule
| geboortedatum = c. 1925
 
| geboortejaar = <!-- Jaartal, bv. 1950 -->
| geboortemaand = <!-- Maandtal, bv. 12 -->
| geboortedag = <!-- Dagtal, bv. 31 -->
 
| geboorteplek =
| sterftedatum = [[16 Augustus]] [[2003]]
| sterfteplek = Jeddah, [[Saoedi-Arabië]]
| party =
| orde2 =
| termynaanvang2 =
| termyneinde2 =
| vise2 =
| voorganger2 =
| opvolger2 =
| orde3 =
| termynaanvang3 =
| termyneinde3 =
| vise3 =
| voorganger3 =
| opvolger3 =
| eggenoot = Malyamu Amin <small>(geskei)</small><br>Kay Amin <small>(geskei)</small><br>Nora Amin <small>(geskei)</small><br>Madina Amin<br>Sara Amin
| kinders =
| alma_mater =
| religie = Islam
| handtekening =
}}
 
 
'''Idi Amin Dada''' (c. [[1924]]–[[16 Augustus]] [[2003]]) was die President van [[Uganda]] van [[1971]] tot [[1979]]. Hy was bekend vir sy lagwekkende uitsprake, byvoorbeeld dat hy die Britse ryk militêr verslaan het, maar sy nalatenskap is een van moord en doodslag. [[Amnestie Internasionaal]] bereken dat Amin tot soveel as 500,000 mense in Uganda laat vermoor het.
 
Hy het homself die titel van "Sy Hoogheid, LewenslandeLewenslange President, Veldmaarskalk Al Hadji Doktor Idi Amin, Heer oor al die Wesens op Aarde en Visse in die See en Oorwinnaar oor die Britse Ryk in Afrika in die Algemeen en spesifiek Uganda" toegeëin.
 
Amin is op [[11 April]] 1979 gedwing om uit Uganda te vlug nadat hy oorlog teen [[Tanzanië]] verklaar het. Laasgenoemde is deur Ugandese opposisiegroepe gesteun en Amin se bewind is beëindig. Hy het eers na [[Libië]] gevlug en later in ballingskap in [[Saoedi Arabië]] gebly. Hy is op 16 Augustus 2003 in Saoedi Arabië oorlede.
 
{{saadjie}}
[[kategorie:Ugandese militariste|Amin, Idi]]
 
[[kategorie:Ugandese politici|Amin, Idi]]
{{DEFAULTSORT:Amin, Idi}}
[[kategorie:Ugandese militariste|Amin, Idi]]
[[kategorie:Ugandese politici|Amin, Idi]]
 
[[ar:عيدي أمين]]
12 825

wysigings