Verskil tussen weergawes van "1032"

644 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
→‎Gebeure: aangevul
(→‎Sterftes: aangevul)
(→‎Gebeure: aangevul)
== Gebeure ==
*[[21 Oktober]] - [[Pous Benedictus IX]] volg [[Pous Johannes XIX]] op.
*Die eerste melding van die stad Kursk in [[Rusland]].
*Domenico Flabanico word die 29ste Doge van [[Venesië]].
*[[Basel]] word deel van die [[Heilige Romeinse Ryk]].
*Hermann I word biskop van Münster na die dood van Siegfried van Walbeck.
*[[Provence]], Savoy en die [[Franche-Comté |Distrik van Boergondië]] word ingelyf by die Heilige Romeinse Ryk.
*Robert I, broer van Koning Hendrik I van [[Frankryk]] ontvang die hertogdom van [[Boergondië]]. Dit is die begin van 'n groot wedywering tussen die broers.
*'n Groot hongersnood breek uit in [[Europa]]. Die hongersnood sou tot en met [[1033]] duur. Gevalle van kannibalisme is gevind.
 
== Geboortes ==
330

wysigings