Verskil tussen weergawes van "Kongregasionalistiese Kerk"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''Kongregasionalistiese Kerk''' is 'n kerkgroepering wat spruit uit die puriteine van die sewentiende eeu. Die Kongregasionaliste het sterk klem geplaas op die selfstandigheid en in...)
 
 
Die groepering se leer is in die Savoy Declaration van [[1658]] uiteengesit en daarin meerendeels die [[Westminster-konfessie]] aanvaar, buiten die afdeling oor kerklike regering en sinodes. Die kerk is na die [[Verenigde State van Amerika]] gebring deur puriteinse lidmate. Hulle verdraagsame en onafhanklike ingesteldheid het later 'n beduidende invloed op die Amerikaanse Vryheidsverklaring ([[1776]]) uitgeoefen.
 
==Suider-Afrika==
Die Verenigde Kongregasionalistiese Kerk van Suider-Afrika het eers in [[1967]] tot stand gekom, maar hy kan sy oorsprong meer as 200 jaar terug speur tot by die aankoms van die eerste personeel van die [[Londense Sendinggenootskap]]. Die lidmate tel sowat 300 000, wat verdeel is in meer as 350 gemeentes in vyf lande.
 
==Bronne==
85 864

wysigings