Verskil tussen weergawes van "Sharpeville"

1 greep verwyder ,  12 jaar gelede
k
k (robot Bygevoeg: sv:Sharpeville)
Die buurt, wat na [[John Sharpe]], 'n burgemeester van [[Vereeniging]], vernoem is, was op [[21 Maart]] [[1960]] die toneel van die sogenaamde [[Sharpeville-slagting]], waarvan die internasionale gemeenskap met skok kennis geneem het en wat aanleiding tot landwye onluste gegee het. Daar is beweer dat die swart betogings in Sharpeville tot 'n paniekbevange reaksie deur die polisie gelei het. 'n Geregtelike ondersoek het egter aangetoon dat die meerderheid van die 69 mense wat gesterf het, van agter geskiet is. Die regering van [[Hendrik Verwoerd]] het 'n noodtoestand verklaar en 'n verbod op die [[African National Congress]] en die [[Pan-Africanist Congress]], van [[Robert Sobukwe]], geplaas. [[Nelson Mandela]] het daaropvolgens sy beleid van vreedsame verset laat vaar en die ANC se militêre vleuel, die ''Umkhonto we Sizwe'', gestig.
 
[[Kategorie:Stede en dorpeNedersettings in Gauteng]]
 
[[de:Sharpeville]]
4 935

wysigings