Verskil tussen weergawes van "Hidrosfeer"

36 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: he:הידרוספירה; cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: ar:غلاف مائي)
k (robot Bygevoeg: he:הידרוספירה; cosmetic changes)
Daar is ongeveer 1 360 000 000 km³ water op aarde. Hierdie water is rofweg as volg versprei:
 
* 1 320 000,000 km³ is in die oseane,
* 25 000 000 km³ (1,8%) is in [[gletser]]s en die pole,
* 13 000 000 km³ (0,9%) is grondwater,
* 250 000 km³ (0,02%) is varswater in mere, binnelandse seë, en riviere,
* 13 000 km³ (0,001%) is atmosferiese waterdamp op enige gegewe oomblik.
Die beweging van water binne die hidrosfeer word hidrologiese siklus genoem. Hierdie beweging blyk baie duidelik te wees in die vloei van riviere en spruite, maar kom ook in mere damme voor.
== Die waterkringloop ==
Ook bekend as die '''hidrologiese siklus'''. Wanneer dit reën, gebeur een van die volgende met die water:
* Dit verdamp
* Dit filtreer in die grond (staan bekend as '''infiltrasie''')
* Dit vloei bo-op die grond terug na die see (staan bekend as '''afloop''')
 
Die water wat infiltreer, sal deur porieë en nate in gesteentes deursyfer totdat dit 'n laag soliede rots bereik wat nie water deurlaat nie. Die boonste vlak van die ondergrondse water word die watertafel genoem en gesteentes wat nie water deurlaat nie, word keerbanke genoem. 'n Akwifer is 'n waterdraer/gesteente wat water absorbeer.
[[fr:Hydrosphère]]
[[gl:Hidrosfera]]
[[he:הידרוספירה]]
[[hi:जलमण्डल]]
[[id:Hidrosfer]]
47 735

wysigings