Verskil tussen weergawes van "Sharpeville"

17 grepe verwyder ,  12 jaar gelede
==Die Sharpeville-slagting==
:''Hoofartikel: [[Sharpeville-slagting]].''
Die buurt, wat na [[John Sharpe]], 'n burgemeester van [[Vereeniging]], vernoem is, was op [[21 Maart]] [[1960]] die toneel van die sogenaamde [[Sharpeville-slagting]], waarvan die internasionale gemeenskap met skok kennis geneem het en wat aanleiding tot landwye onluste gegee het. Daar is beweer dat die swart betogings in Sharpeville tot 'n paniekbevange reaksie deur die polisie gelei het. 'n Geregtelike ondersoek het egter aangetoon dat die meerderheidmeeste van die 69 mense wat gesterf het,slagoffers van agter geskiet is. Die regering van [[Hendrik Verwoerd]] het 'n noodtoestand verklaar en 'n verbod op die [[African National Congress]] en die [[Pan- Africanist Congress]], van [[Robert Sobukwe]], geplaas. [[Nelson Mandela]] het daaropvolgens sy beleid van vreedsame verset laat vaar en die ANC se militêre vleuel, die ''Umkhonto we Sizwe'', gestig.
 
[[Kategorie:Nedersettings in Gauteng]]
85 796

wysigings