Verskil tussen weergawes van "Pous Hormisdas"

k
robot Verander: ceb:Hormisdas; cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: zh:教宗何弥)
k (robot Verander: ceb:Hormisdas; cosmetic changes)
[[imageLêer:Hormisdas.jpg|250px|thumb|right|Pous Hormisdas]]
'''Hormisdas''' was die 52ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]].
 
== Biografie ==
'''Pous Hormisdas''' is gebore in [[Frosinone]], [[Italië]]. Op [[20 Julie]] [[514]] volg hy [[Pous Simmachus]] op en regeer tot sy dood op [[6 Augustus]] [[523]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Johannes I]]. Toe hy as pous verkies is, was hy wewenaar en sy seun word later ook pous onder die naam [[Pous Silverius|Silverius]].
Die naam ‘Hormisdas’ verwys in ou Persies na die hoofgod van Zoroasterianisme "Ormazd".
 
== Pontifikaat ==
Hormisdas versoen verskeie kerkskeurings tydens sy pontifikaat. Hy neem die groepe wat deur die skisma van [[Laurentius]] buite die kerk geplaas is, weer in die kerk op. Sy belangrikste bydrae was die oplossing van die skeuring tussen die Oosterse en die Westerse kerke. Die skeuring, wat bekend staan as die skisma van [[Acasius van Konstantinopel]] het die kerk sedert [[484]] verdeel. Die dogma van die [[monofisiete]] wat deur die pouse as kettery gesien is, maar deur die [[Oos-Romeinse]] keiser en die Oosterse kerke aanvaar is, was die grondslag vir die skeuring. In [[519]] slaag Hormisdas daarin om die partye te versoen.
== Verering ==
Hormisdas word as heilige vereer in die [[Rooms-Katolieke Kerk]]. Sy feesdag is [[6 Augustus]]. Tadisioneel word Hormisdas afgebeeld as 'n jong man met 'n kameel. Hy is die beskermheilige van bruidegomme en stalknegte.
 
== Verwysings ==
* Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7
 
== Eksterne Skakels ==
* {{BBKL|http://www.bautz.de/bbkl/h/hormisdas_p.shtml}}
* [http://www.heiligenlexikon.de/BiographienH/Hormisdas.html Ekumeniese Heiligesleksikon (Duits)]
* {{CE|http://www.newadvent.org/cathen/07470a.htm}}
 
== Nota ==
Saamgestel en vertaal uit die [[:nl:Paus Hormisdas|Nederlandse]], [[:en:Pope Hormisdas|Engelse]], [[:de:Hormisdas|Duitse]] en [[:fr:Hormisdas|Franse]] wikipedia.
 
 
== Opvolging ==
{{s-start}}
{{s-bef|voor=[[Pous Simmachus|Simmachus]]}}
[[bg:Хормисдас]]
[[ca:Hormisdes I]]
[[ceb:Papa Hormisdas]]
[[cs:Hormisdas]]
[[de:Hormisdas (Papst)]]
47 707

wysigings