Verskil tussen weergawes van "Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812"

+ Beeld, Sjabloon:Saadjie, Kategorien
(+ Beeld, Sjabloon:Saadjie, Kategorien)
[[Beeld:Principal Campaigns of the War of 1812.gif|thumb|Die Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812]]
Die '''Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812''' was 'n gewapende stryd tussen die [[V.S.AVerenigde State van Amerika]] en die [[Britse Ryk]]. Die hoofoorsaak van die oorlog het gespruit uit die V.S.A se begeerte om neutraal te staan ten opsigte van Brittanje se konflik met Frankryk. Brittanje wou hierdie reg nie erken nie en het 'n handelsboikot teen die V.S.A ingestel om veral haar handel met Frankryk in die wiele te ry. Ander bydraende faktore was die Britte se militêre steun aan Indiaanse stamme wat die uitbreiding van die Amerikaanse staat in die Noordweste teengestaan het.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Oorloë]]
[[Kategorie:Geskiedenis van die Verenigde State van Amerika]]
[[Kategorie:Geskiedenis van die Verenigde Koninkryk]]
 
[[ar:حرب 1812]]