Verskil tussen weergawes van "Veldslag van Thermopylai"

+ Beeld
(+ Beeld)
[[Beeld:Battle of Thermopylae and movements to Salamis, 480 BC.gif|thumb|300px|Die Slag van Thermopylae]]
 
Die '''Slag van Thermopylae''' was 'n veldslag wat in 480 v.C. plaasgevind het tussen die alliansie van [[Griekeland|Griekse]] stadstate aan die een kant en die [[Persiese Ryk|Perse]] onder leiding van [[Xerxes I]]. Daar bestaan heelwat omstredenheid oor die grootte van die slag en Griekse bewerings oor die grootte van die Persiese magte is waarskynlik heelwat oordrewe.