Verskil tussen weergawes van "Miriam Makeba"

4 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: sc:Miriam Makeba)
}}
 
'''Miriam Makeba''', of '''Mama Afrika''' soos sy deur miljoene bewonderaars genoem word (* 4 Maart 1932 in [[Prospect Township]], [[Johannesburg]] (,[[Suid-Afrika]]), †10† 10 November 2008 in [[Castel Volturno]], naby [[Napels]], ([[Italië]])), was een van die mees prominenteprominentste swart uitvoerende kunstenaars van die twintigste eeu en is een van [[Suid-Afrika]] se bekendste vroue. Sangeres en liedjieskryfster, sterk politieke aktivis, skryfster, aktrise en VN-afgevaardigde: Makeba het haar politieke en kultuurinvloed internasionaal gevestig. Sy was die eerste Suid-Afrikaner wat 'n Grammy gewen het en het voor gehore regoor die wêreld opgetree.
 
Die vrou wat, volgens 'n artikel in Newsweek, sing "met die smeulende klank en delikate bewoording van [[Ella Fitzgerald]] ... die astrante vertoon van Ethel Merman en die intiemheid van [[Frank Sinatra]]"<ref>Oorspronklike Engels: "with the smoky tones and delicate phrasing of Ella Fitzgerald ... the brassy showmanship of Ethel Merman and the intimate warmth of Frank Sinatra"</ref> en wie Westerse aanhangers verlei het met die klanke van haar Xhosa (en Zulu) liedjies, is oorlaai met internasionale toekennings.
15 452

wysigings