NG Kerk in Zambië: Verskil tussen weergawes

(Nuwe blad: Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is reeds meer as 80 jaar amptelik in Zambië teenwoordig aangesien die NG gemeente Lusaka op 26 Junie 1919 van Bulawayo in die d...)
 
 
==Eerste jare==
Die eerste [[AfrikaanssprekendesAfrikaans]]sprekendes het omstreeks 1902 van [[Suid-Afrika]] af na [[Livingstone]] verhuis en die volgende jaar na [[Lusaka]]. Dié stad is in 1913 as dorp verklaar. Teen 1912 was daar reeds meer as 250 [[Nederduitse Gereformeerde Kerk|NG lidmate]] in die latere [[Noord-Rhodesië]] en na raming was 'n kwart van die blankes wat teen 1913 in die distrik Lusaka gewoon het, NG lidmate.
 
Lusaka is op [[26 Junie]] [[1919]] afgestig en op die eerste kerkraadsvergadering op [[30 Augustus]] [[1919]] besluit die kerkraad die gemeente sal 'n hulpbehoewende gemeente wees. Op dieselfde vergadering word ds. P. de W. Eksteen as eerste leraar beroep en hy aanvaar dit.
 
==Koperstreek==
86 071

wysigings