Verskil tussen weergawes van "NG Kerk in Zambië"

Geen grootteverandering nie ,  11 jaar gelede
 
==Nk(h)ana stig weer af==
In [[20081998]] verdeel die gemeente in twee, toe Dutch Reformed Church in Zambia Nkhana (nou met die "h") afstig en die moedergemeente '''Dutch Reformed in Zambia Lusaka''' word. Die twee gemeentes het in [[2009]] altesaam 459 belydende lidmate en 159 dooplidmate. Lusaka het sy eie leraar en 'n pastorale hulp en Nkhana word deur 'n leraar van die [[Nederduitsch Hervormde Kerk]] bedien. Ds. Nico Mostert was die eerste leraar van DRCZ Lusaka en ds. Riaan Botha van DRCZ Nkhana.
 
==Eksterne skakel==
85 790

wysigings