Verskil tussen weergawes van "NG Kerk in Zambië"

geen wysigingsopsomming nie
 
[[Lêer:Zamgemeentes.jpg|thumb|right|300px|Die ligging van die eertydse elf NG gemeentes.]]
Die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] is reeds meer as 80 jaar amptelik in [[Zambië]] teenwoordig aangesien die [[NG gemeente Lusaka]] op [[26 Junie]] [[1919]] van [[Bulawayo]] in die destydse [[Rhodesië|Suid-Rhodesië]] afgestig het. Lidmate van die kerkverband het vinnig toegeneem danksy veral die ontginning van koper in die [[Koperstreek]]-provinsie, maar laatdie getal het sedert die laat jare vyftig, toe dit duidelik word dat [[Noord-Rhodesië]] 'n onafhanklike staat sou word, van 'n hoogtepunt van 3 300 afgeneem tot net 'n paar honderd vyftig jaar later. Die getal gemeentes het terselfdertyd van elf afgeneem tot een ([[Lusaka]]), maar invan 20091998 was daar weer twee ná [[NG gemeente Nkana|Nkhana]] opnuut van [[Lusaka]] afgestig het.
 
==Eerste jare==
85 790

wysigings