Verskil tussen weergawes van "Suid-Rhodesië"

geen wysigingsopsomming nie
(+ Beelde & Interwikilinks)
[[Beeld:LocationZimbabwe.svg|thumb|Die Ligging van Suid-Rhodesië]]
 
'''Suid-Rhodesië''' was tot en met die ontbinding van die [[Sentraal-Afrikaanse Federasie]] aan die einde van die 1963 die naam van die teenswoordige [[Zimbabwe]]. Van 1964 tot onafhanklikwording in 1980 het die land as [[Rhodesië]] bekend gestaan. Sir [[Leander Starr Jameson]] het die naam [[Rhodesië]] aan die gebied gegee in 1895 ter ere van [[Cecil John Rhodes]]. [[Groot-Brittanje]] het die gebied in 1923 geannekseer en dit so genoem om dit te onderskei van die teenswoordige [[Zambië]], wat in daardie jaar [[Noord-Rhodesië]] geword het.
 
==Bron==
85 138

wysigings