Verskil tussen weergawes van "Hedwig van Pole"

k
Fout reggemaak
k (Fout reggemaak)
'''Hedwig van Pole''' (dikwels ook ''Sint Hedwig van Pole'', ''Hedwig van Anjou'', [[Pools]] ''Jadwiga Andegaweńska,...„van Anjou“'', [[Latyn]] ''Hedvigis''; * [[3 Oktober]] [[1373]] in Buda (Ofen); † [[17 Julie]] [[1399]] in [[Krakau]]) was die dogter van koning Lodewyk van Pole, Hongarye en Kroasië uit die huis van Anjou, 'n manlike sylyn van die Huis van Capet, en sy eggenote Elisabeth van Bosnië, dogter van die Bosniese Ban, Stjepan II Kotromanić, en Elisabeth van Koejawië.
 
Sy was vanaf 1384 tot met haar afsterwe in 13841399 heerseres en koningin van Pole en is in 1997 heilig verklaar.
 
== Koninklike titulatuur ==