Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
geen wysigingsopsomming nie
Van ouer geboue het slegs die laatgotiese Oosdeel behoue gebly. Die gesamentlike beplanning van hierdie katolieke katedraal is deur [[Carlo Lurago]] gedoen, die grootste Baugesellskap in Prag, wat bekend was vir sy straf organiseerde mense was een na die ander gebou opgerig het. Hy het uit Pellio in die Intelvi-daal gestam. Uit die buurdorpie Ramponia het noch 'n paar van sy belangrikste medewerkers [[Francesco della Torre]] en [[Giovanni Battista Passerini]] gekom, albei was messelaars<!-- Steinmetzmeister -->. Hulle het in die Weense Bouskool ("''Wiener Bauhütte''") en in die steenbreuk <!-- Steinbrüchen --> van Kaisersteinbruch in Hongarye, vandag Oostenryk, 'n italiaans-switzerse kunstenaarskolonie, as mester het hulle 1663, op dieselfde dag, die Prag se Burgerssertifikaat verwerf. Die messelwerk by die katedraal kon slegs van meervoudige meesters, wat in vriendskap was gedoen word (op die selfde opbregsbasis). Prozesaktes in die argief van die stad Prag vetel van hierdie groot probleme. Die finale berekening is deur die bouverstandige kommissie met [[Giovanni Pietro della Torre]], die seun en opvolger in die amp als koniklike hoofmesselaar gedoen<!-- Hofsteinmetzmeister -->.
 
 
{{saadjie}}
{{Koördinate|48|34|27|N|13|27|56|E|region:DE-BY_type:landmark|display=title}}
 
3 192

wysigings