Verskil tussen weergawes van "Kemerowo"

89 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[File:Vlag Kemerovo.jpeg|thumb|128px|]]
[[File:Kemerovo-coat-of-arms.png|thumb|128px|]]
'''Kemerowo''' ([[Russies]]: Ке́мерово) is ’n nywerheidstad in [[Rusland]]. Dit is aan die [[Tom-rivier]] geleë, oosnoordoos van [[Nowosibirsk]], en is die administratiewe hoofstad van die [[Kemerowo-oblast]] in die groot steenkool-mynboustreek van die [[Koeznetsk-kom]]. Dit word aan Noord-Rusland verbind met die [[Transsiberiese Spoorlyn]]. Die inwonertal is 484 754 (2002-sensus).