Verskil tussen weergawes van "Koos Kombuis"

8 grepe verwyder ,  11 jaar gelede
k
==Biografie==
===Geboorte en Vroeë jare===
André le Roux du Toit het in [[Riversdal]], [[Paarl]], [[Wellington, Weskaap|Wellington]], [[Kuruman]] en in [[Bellville]], groot geword voor die gesin hulle in [[Stellenbosch]] en later in [[Pretoria]] gevestig het, waar hy sy matriek aan die [[Menlopark Hoërskool]] voltooi het. Na skool het Du Toit die destyds vir wit Suid-Afrikaanse mans verpligte militêre diensplig afgelê.
 
Na sy diensplig het hy vir twee jaar by die [[Universiteit van Pretoria]] studeer sonder om 'n graad te behaal. Hierna het hy na [[Johannesburg]] getrek waar hy in 'n woonstel in [[Hillbrow]] gewoon het. Hier het hy by verskeie plekke gewerk; onder meer by Kentucky Fried Chicken, by pizzarestaurante, as polisverkoper, brandweerman, klerk in die staatsdiens, en as fortuinverteller.
 
Nadat hy vir 'n aantal jare van sy ouers vervreem was het hy 1976 weer by sy ouers gaan bly. In die tydperk het hy 'n jaar in die hospitaal vir geestessiekes, Weskoppies, in Saal 6 deurgebring.<ref>[http://www.exclusivebooks.com/ Exclusive Books], [http://www.exclusivebooks.com/features/authors/kkombuis2.php Koos Kombuis], Besoek op 10 Augustus 2008</ref> In 1977, terwyl hy steeds 'n pasiënt by Weskoppies was, sy eerste kortvehaal gepubliseer, "Die Man met die Lang Ding" wat gehandel het oor 'n homoseksuele man wat nie sy seksuele voorkeure kon verwerk nie. Dit is in die ondergrondse literêre tydskrif ''[[Donga]]'' gepubliseer.<ref>Koos Kombuis, Die Tyd van die Kombi's - 'n Persoonlike blik op die Afrikaanse rock-rebellie, p50</ref>
21 705

wysigings