Verskil tussen weergawes van "Koos Kombuis"

700 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
In 1982 is die digbundel ''Surburbia'' deur [[Perskor]] uitgegee wat in 1965 gevolg is deur sy tweede digbundel, ''Die Geel Kafee''. Volgens Kombuis self is daar twee opvallende aspekte aan Die Geel Kafee naamlik dat dit al nader aan sy latere liriekskryfwerk beweeg het en dat die bundel "onbeskaamd Eurosentries" in terme van taalgebruik en verwysingsveld. Die digkuns is volgens hom gewortel in die metafore van [[Van Gogh]], Sartre en die Simboliste.<ref name = exclusivebooks>[http://www.exclusivebooks.com/ Exclusive Books],[http://www.exclusivebooks.com/features/authors/kkombuis.php?PHPSESSID=PHPSESSID Koos Kombuis], besoek op 30 Desember 2009</ref>
 
Gedurende die vroeë 1980's is 'n aantal boeke (romans en kortverhale) gepubliseer.<ref>[http://www.kooskombuis.co.za Koos Kombuis], [http://www.kooskombuis.co.za/Biografie.html Biografie], Besoek op 10 Augustus 2008</ref> Dié sluit in ''Nou´s die Kaap Weer Hollands'' (1982), ''My Nooi Is In ´n Tikmasjien'' (1983), Somer II (1986) en ''Breekwater'' (1986).
 
Sy eerste roman, die eksperimentele ''Somer II '', het in 1985 verskyn. Volgens Kombuis het Somer II gespot met die rolprent ''Somer'' wat 'n jaar of twee te vore uitgegee is en nie met CM van den Heever se ''Somer'' nie.
 
''Suidpunt-jazz'' was Kombuis se tweede roman, en die eerste om onder sy nuwe naam Koos Kombuis te verskyn. "Dit is die verhaal van ’n skrywer, sy boek en sy karakters. Dit vertel ook die storie van ’n geskiedenisdosent se onthutsende besoeke aan die verlede, met ’n onkonvensionele aartsengel as metgesel – van Jan van Riebeeck se landing aan die Kaap tot Piet Retief se laer by Bloedrivier... En dit kan net tot een ding lei: ’n piekniek by Dingaan!" <ref>verwysings vir aanhaling</ref>
 
===Alternatiewe Afrikaanse Musiek Beweging===
21 705

wysigings