Verskil tussen weergawes van "Koos Kombuis"

471 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
==Biografie==
===Geboorte en Vroeë jare===
André le Roux du Toit is op 5 November 1954 in Kaapstad gebore as André le Roux du Toit, een van drie seuns. Sy ma was ’n onderwyseres en sy pa ’n maatskaplike werker. Hy het in [[Riversdal]], [[Paarl]], [[Wellington, Weskaap|Wellington]], [[Kuruman]] en in [[Bellville]], groot gewordgrootgeword voor die gesin hulle in [[Stellenbosch]] en later in [[Pretoria]] gevestig het, waar hy sy matriek in 1972 aan die Menlopark Hoërskool voltooi het. NaHy was onder andere in Paul Roos Gimnasium op Stellenbosch op skool, hetwaar Duhy Toitsaam met Etienne van Heerden in die destydsklas virwas.<ref>Erika witTerblanche, Suid[http://www.litnet.co.za/cgi-Afrikaansebin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=58836 mansKoos verpligteKombuis militêre(1954– diensplig)], afgelê.[[Litnet]], Besoek op 30 deseber 2009</ref>
 
Na skool het Du Toit die destyds vir wit Suid-Afrikaanse mans verpligte militêre diensplig afgelê. Na sy diensplig het hy vir twee jaar by die [[Universiteit van Pretoria]] studeer sonder om 'n graad te behaal. Hierna het hy na [[Johannesburg]] getrek waar hy in 'n woonstel in Hillbrow gewoon het. Hier het hy by verskeie plekke gewerk; onder meer by Kentucky Fried Chicken, by pizzarestaurante, as polisverkoper, brandweerman, klerk in die staatsdiens, en as fortuinverteller.
 
Nadat hy vir 'n aantal jare van sy ouers vervreem was het hy 1976 weer by sy ouers gaan bly. In die tydperk het hy 'n jaar in die hospitaal vir geestessiekes, Weskoppies, in Saal 6 deurgebring.<ref>[http://www.exclusivebooks.com/ Exclusive Books], [http://www.exclusivebooks.com/features/authors/kkombuis2.php Koos Kombuis], Besoek op 10 Augustus 2008</ref>
 
===Begin van Skrywersloopbaan===
21 705

wysigings