Verskil tussen weergawes van "Surrey"

192 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
uitgebrei
k (robot Bygevoeg: yo:Surrey)
(uitgebrei)
|}
 
'''Surrey''' (uitgespreek /ˈsʌri/) is 'n [[graafskap]] in die suidooste van [[Engeland]], in die [[Verenigde Koninkryk]]. Die graafskap het 'n bevolking van 1&nbsp;109&nbsp;700 in 2008<ref>[http://www.surreycc.gov.uk/sccwebsite/sccwspages.nsf/LookupWebPagesByTITLE_RTF/2008+mid-year+estimates+of+population?opendocument surreycc.gov.uk] - Bevolking van Surrey en sy dorpe</ref> gehad. Surrey lê in die middel van historiese Engeland en grens aan belangrik en antieke graafskappe soos [[Kent]], [[Wes-Sussex]], [[Oos-Sussex]], [[Hampshire]], [[Berkshire]] en natuurlik Londen. Alhoewel die ''[[Surrey County Council]]'' in [[Kingston upon Thames]] sit, is die stad deel van [[Londen]] sedert 1965, en dus die graafskapshoofstad ([[Engels]]: ''county town'') van Surrey is [[Guildford]].
 
== Geografie ==