Verskil tussen weergawes van "Hampshire"

371 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
is 'kloksgewyse van noord' a correct expression?
k
(is 'kloksgewyse van noord' a correct expression?)
[[Beeld:EnglandHampshire.svg|right|thumb|250px|Ligging van Hampshire in Engeland.]]
'''Hampshire''' (ook somtyds '''Southamptonshire''') is 'n [[graafskap]] in die suide van [[Engeland]], in die [[Verenigde Koninkryk]]. Die graafskap sluit in die stede van [[Southampton]] en [[Portsmouth]]. Hampshire het 'n bevolking van 1,24 miljion in die 2001-sensus gehad, en dus is die 5de grootste graafskap in die land.
 
== Geografie ==
Hampshire grens aan die graafskappe (kloksgewyse van noord) [[Dorset]], [[Wiltshire]], [[Berkshire]], [[Surrey]] and [[Wes-Sussex]].
 
== Demografie ==
Volgens die 2001-sensus het die stad 'n bevolking van 1 644 249 gehad. 96,73% van inwoners was witmense, gevolg deur 1,34% Asiatiese en gemengde ras op 0,84%. 73,86 het [[Christendom]] gevolg.
 
{{saadjie}}
14 589

wysigings