Verskil tussen weergawes van "Jim Morrison"

80 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: lv:Džims Morisons)
 
In die jare nadat The Doors beroemdheid verwerf het met hul eerste album (The Doors) en die treffer-kortspeler "''Light My Fire''", het Morrison se "seks, dwelms, and ruk-en-rol"-lewenstyl hom ingehaal. Hy het 'n volslae alkoholis geword en die groep het as gevolg hiervan begin swaarkry. Gedurende 'n konsert in [[1969]] in Miami, is 'n dronk Morrison daarvan aangekla dat hy homself ontbloot het op die verhoog.
 
[[Beeld:Paryż père-lachaise morison.JPG|thumb|right|200px|Sy graf in Parys]]
Morrison trek na [[Parys]] in Maart 1971 met die plan om te fokus op sy skryfwerk en op te hou drink.
478

wysigings