Verskil tussen weergawes van "Chris Chameleon"

350 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
Taal
(+ imdb)
(Taal)
|Logo =
}}
'''Chris Chameleon''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse musiekkunstenaar en akteur. Hy het begin op die verhoog klim in [[1989]], begin optree toe hy die eerste DALRODalro- Nasionale Akteurskompetisie gewen het. DaarnaIn hetdie hy virvolgende vyf jaar het hy in meer as 20 televisiereekse gespeel. OokHy was hyook die hoofsanger van 'n musiekgroep met die naam "Blue Chameleon", waarna hy [[Nederland]] toe gegaan hetis om daar vir 'n [[Nederland|Nederlandse]] teatermaatskappy te werk.
 
HyIn [[1996]] het teruggekeerhy na [[Suid-Afrika]] interuggekeer [[1996]] waar hyen twee jaar lank agter die skerms as assistentregisseur gewerk het. Aan die einde van [[1997]] het hy weer op die verhoog verskyn. Hierdie keer was dit, as die voorman van die "Monki punk" band-groep [[Boo!]]. Boo!Die groep het vinnig baie populêrgewild geword, sowel in Suid-Afrika as in [[Europa]]. Na 800 vertonings in 7sewe jaar en in 17sewentien lande het sy kollega's besluit om Boo!hulle teegter ontbind.
'''Chris Chameleon''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse musiekkunstenaar en akteur. Hy het begin op die verhoog klim in [[1989]], toe hy die eerste DALRO Nasionale Akteurskompetisie gewen het. Daarna het hy vir vyf jaar in meer as 20 televisiereekse gespeel. Ook was hy die hoofsanger van 'n musiekgroep met die naam "Blue Chameleon", waarna hy [[Nederland]] toe gegaan het om vir 'n [[Nederland|Nederlandse]] teatermaatskappy te werk.
 
Chris Chameleon het toe begin om die digkuns van Ingrid Jonker te toonset. Hierdie werk is uitgegee op die album Ek herhaal jou en het in [[2005]] landwyd gehore en resensente se verbeelding aangegryp. Chris het twee jaar gelede tydensTydens 'n Boo!-toer in Nederland het Chameleon 'n dokumentêre program oor [[Ingrid Jonker]] gesien: '[['Het uurUur van de wolf]]Wolf''. Toe het die vervaardigers van die sepie ''[[7de Laan]] vir'' hom gevravra om 'n liedjie van 'n [[Afrikaans|Afrikaanse]]e digter te toonset om in die liedjieen in die sepie te sing. Chris, het besluithy omop dit'n tegedig doen met Ingridvan Jonker s'nbesluit. Later in 2005 het hy 'ndie album uitgebring, "''Ek herhaalHerhaal jou",Jou'' watuitgebring net getoonsettemet gedigte van Ingrid Jonker bevatwat hy getoonset het. Die album het goue status gekry -behaal (meer as 25 000 CD's verkoop) en Chameleon het in dié jaar landwyd daarmee getoer.
Hy het teruggekeer na [[Suid-Afrika]] in [[1996]] waar hy twee jaar agter die skerms as assistentregisseur gewerk het. Aan die einde van [[1997]] het hy weer op die verhoog verskyn. Hierdie keer was dit as die voorman van die "Monki punk" band [[Boo!]]. Boo! het vinnig baie populêr geword, sowel in Suid-Afrika as in [[Europa]]. Na 800 vertonings in 7 jaar en in 17 lande het sy kollega's besluit om Boo! te ontbind.
 
In Junie [[2006]] het hy nog twee albums uitgegee, 'ndie [[Engels|Engelstalige]],e album ''Shine'', enuitgereik. 'nLater [[Afrikaans|Afrikaanstalige]].die In [[2006]]jaar het die makersvervaardigers van die sepie 7de Laan hom opnuut uitgenooigenooi om weer in die sepie te speel. Die AfrikaanstaligeAfrikaanse album ''7de Hemel'', wat platinumin statusdieselfde verwerfjaar uitgereik is en platinumstatus behaal het (deur meer as 50 000 CD's verkoop), bevat liedjies wat sy karakter Liam in die sepie gesing het.
Chris Chameleon het toe begin om die digkuns van Ingrid Jonker te toonset. Hierdie werk is uitgegee op die album Ek herhaal jou en het in [[2005]] landwyd gehore en resensente se verbeelding aangegryp. Chris het twee jaar gelede tydens 'n Boo!-toer in Nederland 'n dokumentêre program oor [[Ingrid Jonker]] gesien: '[[Het uur van de wolf]]'. Toe het die vervaardigers van die sepie [[7de Laan]] vir hom gevra om 'n liedjie van 'n [[Afrikaans|Afrikaanse]] digter te toonset om in die liedjie in die sepie te sing. Chris het besluit om dit te doen met Ingrid Jonker s'n. Later in 2005 het hy 'n album uitgebring, "Ek herhaal jou", wat net getoonsette gedigte van Ingrid Jonker bevat. Die album het goue status gekry - meer as 25 000 CD's verkoop.
 
In Junie [[2006]] het hy nog twee albums uitgegee, 'n [[Engels|Engelstalige]], ''Shine'', en 'n [[Afrikaans|Afrikaanstalige]]. In [[2006]] het die makers van die sepie 7de Laan hom opnuut uitgenooi om in die sepie te speel. Die Afrikaanstalige album 7de Hemel, wat platinum status verwerf het (deur meer as 50 000 CD's verkoop), bevat liedjies wat sy karakter Liam in die sepie gesing het.
 
==Diskografie==
[[Beeld:Chris Chameleon2.jpg|thumb|right|300px270px|]]
* ''Ek Herhaal Jou''
* ''7de Hemel''
* ''Shine'' (Engelse album)
* ''Ek Virvir Jou'' (2007)
* ''Made Available'' (tweede Engelse album, 2008)
* ''Kyk Hoe Lyk Ons Nou'' (2009)<ref>http://chrischameleon.com/discography/</ref>