Verskil tussen weergawes van "Massagete"

7 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
k
[[Procopius]] skryf in die Geskiedenis van die Oorloë, Boek III: Die Vandaalse Oorlog<ref>Procopius: History of the Wars. http://en.wikisource.org/wiki/History_of_the_Wars/Book_III</ref>: "die Massagetae wat nou bekend staan as die [[Hunne]]" (XI. 37.), "daar was 'n sekere man onder die Massagetae, begaafd in moed en liggaamskrag, die leier van enige manne; aan hierdie man is die voorreg oorgelewer deur sy vaders en voorvaders om as eerste van alle Hunse magte, die vyand aan te val" (XVIII. 54.).
 
[[Evagrius Scholasticus]] (Ecclesiastical HistoryKerkgeskiedenis. Boek 3. Hoofst. II.): "en in [[Thrake]], met die inval van die [[Hunne]], voorheen bekend as die Massagetae, wat die [[Ister]] sonder teëstand oorgesteek het"<ref>Ecclesiastical History. Book 3. http://www.tertullian.org/fathers/evagrius_3_book3.htm</ref>.
 
==Sien ook==
9 276

wysigings