Verskil tussen weergawes van "Massagete"

521 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(vervang sjablone)
k
[[Lêer:Asia_323bc.jpg|thumb|300px|Asië in 323 vC, met die landgebied van die MassagetaeMassagete en hul bure]]
 
Die '''MassageteaneMassagete'''<ref>{{cite book |last=Christian|first=David|authorlink=|title=A History of Russia, Central Asia, and Mongolia |origyear= |year=1998 |publisher=Blackwell Publishing|location=Malden, Massachusetts|isbn= 0-631-20814-3|pages=|chapter=}}</ref> (Grieks: Μασσαγέται, d.w.s. ''Massagetai''; Latyn: Massagetae) of '''Massagetaeane'''<ref>{{cite book |last=Engels|first=Donald W.|authorlink=|title=Alexander the Great and the Logistics of the Macedonian Army |origyear= |year=1978 |publisher=University of California Press|location=California|isbn= 0-520-04272-7|pages=|chapter=}}</ref> was 'n [[Antieke Iranese volk|Iranese nomadiese konfedrasie]]<ref name="Antony Karasulas">Karasulas, Antony. ''Mounted Archers Of The Steppe 600 BC-AD 1300 (Elite)''. Osprey Publishing, 2004, ISBN 184176809, p. 7.</ref><ref name="rome's enemies">Wilcox, Peter. ''Rome's Enemies: Parthians and Sassanids''. Osprey Publishing, 1986, ISBN 0850456886, p. 9.</ref><ref name="cambridge">Gershevitch, Ilya. ''The Cambridge History of Iran'' (Volume II). Cambridge University Press, 1985, ISBN 0521200911, p. 48.</ref><ref name="Grousset"> Grousset, René. ''The Empire of the Steppes''. Rutgers University Press, 1989, ISBN 0813513049, p. 547.</ref> van die oudheid, hoofsaaklik bekend weens die geskrifte van [[Herodotus]]. Hul naam was moontlik verwant aan [[Getae]] en [[Thyssagetae]].
 
==Gebruike==
Volgens Herodotus:
 
{{cquote|[1.215] Die kleredrag en lewensgebruike van die MassagetaeneMassagete is vergelykbaar met die Skythiane. Hulle veg beide berede en te voet, en is aangepas by beide: hulle gebruik boë en lanse, maar hul gunsteling wapen is die strydbyl. Hul wapens is alles van goud of brons. Vir hul spiespunte, pylpunte en strydbyle, maak hul gebruik van brons; vir hooftooisels, belde en gordels, van goud. So ook die ooreenkoms van hul perde, hulle gee hulle borsplate van brons, maar wend goud aan om die leisels, die gebit, en die wangplate. Hulle gebruik nie yster of silwer nie, aangesien dit in hul land ontbreek, maar het brons en goud in oorvloed.}}
 
{{cquote|[1.216] Die volgende tel onder hul gebruike; - Elke man het slegs een vrou, nogtans is al die vroue gemeenskapsbesit; want dit is naamlik 'n gebruik van die MassagetaeMassagete en nie van die Skythiane, soos die Grieke foutief beweer nie. 'n Menselewe kom nie tot 'n natuurlike einde by hierdie mense nie; maar wanneer 'n man baie oud word, trek al sy bloedverwante saam en offer hom as 'n offerhande; met die offerhande van 'n getal beeste daarmee saam. Na die offerhande kook hulle die vleis en hou 'n feesmaal daarmee; en diegene wat sodanig hul lewens voltrek, word geag as die gelukkigstes. Wanneer 'n man sterf aan siekte word hy nie geëet nie, maar word in die grond begrawe, en sy kwade geluk om nie geoffer te word nie, word betreur. Hulle saai geen graan nie, maar leef van hul kuddes, en van vis, wat vollop is in die [[Jaxartes]]. Melk is wat hulle hoofsaaklik drink. Die enigste god deur hulle aanbid is die son, en aan hom offer hulle die perd as offerhande; met die bedoeling dat aan die snelste van die gode, die snelste van sterflike wesens geoffer word.}}
 
Gevolglik was hulle 'n ruitervolk, vergelykbaar met die [[Skythiane]] wat hul klere en gebruike betref, maar terwyl elke man slegs een vrou gehad het, is die vroue gemeenskaplik besit is, 'n gebruik wat die MassagetaeMassagete onderskei van die Skythiane. Die MassagetaeMassagete het net een god, die son, aanbid, en 'n perd as offerhande gebring. Dis bekend dat koningin [[Tomyris]] haar gestorwe eggenoot, die koning oor die MassagetaeMassagete, opgevolg het.
 
==Geskiedenis==
Die dood van [[Kores die Grote]], aan die hande van die MassagetaeMassagete, is volgens verskillende weergawes oorgelewer. Een verslag lui:
 
{{cquote|[1.201] Toe Kores sy verowering van die Babiloniërs voltrek het, het die wens by hom ontstaan om die MassagetaeMassagete onder sy heerskappy te bring. Die MassagetaeMassagete naamlik, is na bewering 'n groot en oorlogsugtige nasie, wat ooswaarts woon, na die opkomende son, oorkant die Araxesrivier, en teenoor die Issedoniane. Deur vele word hulle beskou as 'n Skythiaanse ras.}}
 
Volgens Herodotus, het [[Kores die Grote]] van [[Persiese ryk|Persië]], gesneuwel in 'n stryd teen die MassagetaeMassagete wat oorkant die Araxesrivier gewoon het. Hulle was 'n volk van die suidelike woestyne van [[Khwarezm]] in hedendaagse [[Bukhara]], [[Uzbekistan]]. Die koningin van die MassagetaeMassagete, [[Tomyris]], kon standhou teen Kores, alhoewel haar seun, [[Spargapises]], verslaan is. Herodotus meld: ''Van al die veldslae waarin met [[barbare]] kontak gemaak is, reken ek hierdie een as die mees verbete.''
 
==Nota rakende die geografie van Herodotus==
Die naam Araxes beteken waarskynlik "snelle stroom"<ref>Wheeler James T., ''The Geography of Herodotus ...: Illustrated from Modern Researches and Discoveries''. London, Longman, Brown, Green, and Longmans, 1854, LCCN 05006215 p.192.</ref>. In die konteks van die MassagetaeMassagete, verwys "Araxes" na die [[Jaxartes]].
 
==Kontinuïteit==
[[Ammianus Marcellinus]] het gemeen dat die [[Alane]] die voormalige MassagetaeMassagete is.<ref>Ammianus Marcellinus: "''iuxtaque Massagetae Halani et Sargetae''"; "''per Albanos et Massagetas, quos Alanos nunc appellamus''"; "''Halanos pervenit, veteres Massagetas''".</ref> Met die afloop van die 4e eeu vC, het [[Claudianus]] (die hofdigter van Keiser [[Honorius]] en [[Stilicho]]) van die Alane en MassagetaeMassagete in een asem geskryf: "die Massagete wat wreed hul perde verwond, sodat hulle hul bloed kan drink, die Alane wat die ys breek, en die waters van die [[Maeotis]]meer drink" (''In Rufinem'').
 
Ander verbind hulle met die [[Hunne]]:
 
[[Procopius]] skryf in die Geskiedenis van die Oorloë, Boek III: Die Vandaalse Oorlog<ref>Procopius: History of the Wars. http://en.wikisource.org/wiki/History_of_the_Wars/Book_III</ref>: "die MassagetaeMassagete wat nou bekend staan as die [[Hunne]]" (XI. 37.), "daar was 'n sekere man onder die MassagetaeMassagete, begaafd in moed en liggaamskrag, die leier van enige manne; aan hierdie man is die voorreg oorgelewer deur sy vaders en voorvaders om as eerste van alle Hunse magte, die vyand aan te val" (XVIII. 54.).
 
[[Evagrius Scholasticus]] (Kerkgeskiedenis. Boek 3. Hoofst. II.): "en in [[Thrake]], met die inval van die [[Hunne]], voorheen bekend as die MassagetaeMassagete, wat die [[Ister]] sonder teëstand oorgesteek het"<ref>Ecclesiastical History. Book 3. http://www.tertullian.org/fathers/evagrius_3_book3.htm</ref>.
 
==Sien ook==
9 276

wysigings