Verskil tussen weergawes van "1032"

Geen grootteverandering nie ,  11 jaar gelede
k
*Hermann I word die biskop van Münster na die dood van Siegfried van Walbeck.
*[[Provence]], Savoje en die [[Franche-Comté |Distrik van Boergondië]] word by die Heilige Romeinse Ryk ingelyf.
*Robert I, broer van Koningkoning Hendrik I van [[Frankryk]] ontvang die hertogdom van [[Boergondië]]. Dit is die begin van 'n groot wedywering tussen die broers.
*'n Groot hongersnood breek in [[Europa]] uit. Die hongersnood sou tot en met [[1033]] duur. Gevalle van kannibalisme is gevind.
 
330

wysigings