Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:UCT Upper Campus landscape view.jpg|thumb|right|250px|Die Universiteit van Kaapstad]]
 
Die '''Universiteit van Kaapstad''' of '''UK''' ([[Engels]]: ''University of Cape Town'' of '''UCT''') is 'n [[universiteit]] geleë in [[Kaapstad]], [[Suid-Afrika]]. Dit is die oudste universiteit in Suid-Afrika en is een van die voorste onderwys- en navorsingsinstellings op die [[Afrika]]-kontintent. Die universiteit het ongeveer 30&nbsp;000 ingeskrewe studente. Die UK is volgens ''Times Higher Education'' die 146ste beste universiteit ter wêreld.<ref>http://www.commerce.uct.ac.za/commerce/news/2010/100114_wormald.asp</ref>
 
== Oprigting ==
Die Universiteit het ses fakulteite: Handel, Ingenieurswese en die Beboude Omgewing, Reg, Gesondheidswetenskappe, Geesteswetenskappe en Wetenskap. Onder die meer as 100&nbsp;000 alumni is [[professor Christiaan Barnard]], die wêreldberoemde hartsjirurg, en drie [[Nobel-toekennings|Nobel]]-pryswenners, Sir Aaron Klug, professor Alan MacLeod Cormack en J.M. Coetzee. Die Universiteit het meer as sestig spesialiteitnavorsingseenhede wat toesig aan nagraadse werk verskaf en meer as 'n kwart van Suid-Afrika se A-graad-navorsers huisves.
 
== Bronne en inlynverwysings==
* [http://www.uct.ac.za/about/intro/history/ 'n Groot deel van hierdie teks is afkomstig van die geskiedenisafdeling op UK se amptelike webwerf] {{en}}
<references />
 
== Verdere leesstof ==
15 452

wysigings