Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:UCT Upper Campus landscape view.jpg|thumb|right|250px|Die Universiteit van Kaapstad]]
 
Die '''Universiteit van Kaapstad''' of '''UK''' ([[Engels]]: ''University of Cape Town'' of '''UCT''') is 'n [[universiteit]] geleë in [[Kaapstad]], [[Suid-Afrika]]. Dit is die oudste universiteit in Suid-Afrika en is een van die voorste onderwys- en navorsingsinstellings op die [[Afrika]]-kontintent. Die universiteit het ongeveer 30&nbsp;000 ingeskrewe studente, waarvan ongeveer 20% buitelanders is.<ref>http://www.uct.ac.za/about/intro/statistics/</ref> Die UK is volgens ''Times Higher Education'' die 146ste beste universiteit ter wêreld.<ref>http://www.commerce.uct.ac.za/commerce/news/2010/100114_wormald.asp</ref>
 
== Oprigting ==
15 452

wysigings