Verskil tussen weergawes van "Benelux"

4 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Administrateur Micheletb vervang "Benelux.png" met "Benelux_schematic_map.png" omrede: Incorrectly named)
k
[[Lêer:Heel-Nederland in Europa.PNG|thumb|200px|Benelux of [[Heel-Nederland]] in [[Europa]]]]
 
'''[[Benelux]]''' is 'n ekonomiese unie in [[Wes-Europa]] wat uit die drie naburige [[monargie|monargieë]], [[België|'''Be'''lgië]] [[Nederland|'''Ne'''derland]] en [[Luxemburg|'''Lux'''emburg]] bestaan. Die naam word gevorm deur die begin van elke land se naam en is vir die Benelux Aksynsunie gevorm, maar word nou meer algemeen gebruik.
 
Die verdrag wat die '''Benelux Aksynsunie''' is in [[1944]] deur die [[regerings in ballingskap]] van die drie lande in [[Londen]] onderteken, en het in [[1947]] van krag geword. Dit het in [[1960]] ophou bestaan en is deur die Benelux Ekonomiese Unie vervang. Dit is voorafgegaan deur die [[Belgies-Luxemburgse Ekonomiese Unie]], wat in [[1921]] gevestig is en steeds bestaan<!-- (still extant)-->.