Verskil tussen weergawes van "Massagete"

1 greep verwyder ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Gebruike: skakel)
k
 
==Nota rakende die geografie van Herodotus==
Die naam Araxes beteken waarskynlik "snelle stroom".<ref>Wheeler James T., ''The Geography of Herodotus ...: Illustrated from Modern Researches and Discoveries''. London, Longman, Brown, Green, and Longmans, 1854, LCCN 05006215 p.192.</ref>. In die konteks van die Massagete, verwys "Araxes" na die [[Jaxartes]].
 
==Kontinuïteit==
Ander verbind hulle met die [[Hunne]]:
 
[[Procopius]] skryf in die Geskiedenis van die Oorloë, Boek III: Die Vandaalse Oorlog:<ref>Procopius: History of the Wars. http://en.wikisource.org/wiki/History_of_the_Wars/Book_III</ref>: "die Massagete wat nou bekend staan as die [[Hunne]]" (XI. 37.), "daar was 'n sekere man onder die Massagete, begaafd in moed en liggaamskrag, die leier van enige manne; aan hierdie man is die voorreg oorgelewer deur sy vaders en voorvaders om as eerste van alle Hunse magte, die vyand aan te val" (XVIII. 54.).
 
[[Evagrius Scholasticus]] (Kerkgeskiedenis. Boek 3. Hoofst. II.): "en in [[Thrake]], met die inval van die [[Hunne]], voorheen bekend as die Massagete, wat die [[Ister]] sonder teëstand oorgesteek het".<ref>Ecclesiastical History. Book 3. http://www.tertullian.org/fathers/evagrius_3_book3.htm</ref>.
 
==Sien ook==
9 344

wysigings