Verskil tussen weergawes van "Homeostase"

359 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n Algemene voorbeeld is hoe die liggaam sy temperatuur probeer konstant hou by 37 grade celcius dmv meganismes van terugvoer en die reaksies daarop.
 
[[Kubernetika]] bestudeer die regulerings strukturemeganismes van sulke sisteme.
 
In die algemeen word homeostase gehandhaaf deur reseptors wat die omgewing moniteer. Hierdie reseptors kommunikeer met beheerders wat dan 'n respons dmv 'n effektor bepaal.
 
So is daar positiewe en negatiewe terugvoer meganismes. Positiewe terugvoer versterk die effektor se respons terwyl negatiewe terugvoer die effek wil verminder en so wil normaliseer.
52

wysigings