Verskil tussen weergawes van "Atoomradius"

5 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
 
k
Die '''atoomradius''' is die afstand vanaf die [[atoomkern]] tot die [[elektronkonfigurasie|orbitaal]] van die buitenste stabiele [[elektron]] in 'n atoom wat in [[ewewig]] verkeer. Dit word gemeet in eenhede van [[picometer]] of [[angstromÅngstrom].
 
Die Atoomradius word dikwels die ''kovalente radius'' genoem ('n verwysing na die soort [[kovalente verbinding]]s wat gevorm word) wanneer daar na [[nie-metale]] verwys word en na die ''metalliese radius'' wanneer daar na metale verwys word. Tegnies gesproke is die atoomradius een helfte van die afstand tussen die kerne van twee aangrensende atome (wat of kovalent gebind kan wees of dig in 'n kristalraamwerk gepak kan wees) van 'n [[chemiese element|element]].
 
'n Kovalente radius is een helfte van die afstand tussen die kerne van twee van dieselfde soort atome wat aan mekaar [[chemiese verbinding|verbind]] is. Kovalente radiusse vir elemente waarvan die atome nie aanmekaar kan bind nie word beraam word deur die afstande van andersoortige atome in molekules te gebruik. 'n Metalliese radius is een helfte van die naastne interkern afstand in 'n metalliese kristal. Die radius word gemeet deur gebruik te maak van [[X-straaldiffraksie]] tegnieke.
8 945

wysigings