Verskil tussen weergawes van "Mathys Roets"

2 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''Mathys Roets''' is 'n bekende Afrikaanse sanger. Roets was in 'n ernstige motorfietsongeluk betrokke op pad na die 2009 KKNK in Oudtshoorn. Hy het 'n rugbesering opgedoen...)
 
Roets was in 'n ernstige motorfietsongeluk betrokke op pad na die 2009 [[KKNK]] in [[Oudtshoorn]]. Hy het 'n rugbesering opgedoen wat hom permanent in die onderlyf verlam gelaat het<ref>[http://jv.dieburger.com//Stories/News/19.0.1444929911.aspx Mathys Roets ernstig beseer in motorfietsongeluk], [[Die Burger]], 7 April 2009</ref>.
 
Hy is ook mede-aanbieder van [[KykNET]] se leefstylprogram, ''Kamp dit uit'', waar my saam met [[Alexa Strachan]] toer. 'n Woonwa is spesiaal vir hom ingerig om rolstoel-toeganklik te wees<ref>[http://www.dieburger.com/Content/Vermaak/Nuus/1712/e2d1da56725543eb99472c23d02f17e4/27-10-2009%2002-57/Mathys_Roets_kry_spesiale_woonwa_vir_TV-reeks Mathys Roets kry spesiale woonwa vir TV-reeks], [[Die Burger]], 27 Oktober 2009</ref>.
Mathys Roets kry spesiale woonwa vir TV-reeks], [[Die Burger]], 7 April 2009</ref>.
 
==Diskografie==
Anonieme gebruiker