Apostoliese Geloofsending: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: sv:Apostolic Faith Mission)
No edit summary
Die '''Apostoliese Geloofsending''' (AGSA.G.S.) is een van die vele [[kerk|kerke]] in die [[Pinksterbediening]]. Die AGSA.G.S. het ontstaan uit die [[Azusa straat]] herlewing van 1905 in die [[Verenigde State]], onder die naam ''Apostolic Faith Mission'' (AFMA.F.M.). Hulle glo eerstens in die [[Bybel]] en dat alles wat daarin staan waar is; dat mens ná bekering na [[Christendom]] gedoop word en daarna in [[tale praat|tale kan begin praat]] wanneer die [[Heilige Gees]] in hulle leef. Hulle glo nie net dat mense genees kan word wanneer daar vir hulle gebid word nie, maar dit is algemeen om genesings, en ander [[wonderwerk|wonderwerke]] te ervaar.
 
----
11

wysigings