Verskil tussen weergawes van "Apostoliese Geloofsending"

k
Robot: Adding Category:Christendom
No edit summary
k (Robot: Adding Category:Christendom)
Die Apostoliese Geloofsending is een van die [[kerk|kerke]] in die [[Pinksterbediening]]. Hulle glo eerstens in die [[Bybel]] en dat alles wat daarin staan waar is; dat mens ná bekering na [[Christendom]] gedoop word en daarna in [[tale praat|tale kan begin praat]] wanneer die [[Heilige Gees]] in hulle leef. Hulle glo nie net dat mense genees kan word wanneer daar vir hulle gebid word nie, maar dit is algemeen om genesings, en ander [[wonderwerk|wonderwerke]] te ervaar.
 
[[Kategorie:Christendom]]
6 543

wysigings