Verskil tussen weergawes van "Lance James"

114 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
Versorg
(Nuwe blad: '''Lance James''' (gebore 18 Julie 1938) is 'n bekende Suid-Afrikaanse country-sanger en radio-omroeper (Springbok Radio, 1954-1985). Van sy treffers sluit in ''Dankie'', ''Vi...)
 
(Versorg)
'''Lance James''' (gebore [[18 Julie]] [[1938]]) is 'n bekende [[Suid-Afrika]]anse country-sanger en radio-omroeper (Springbok Radio, 1954-1985). Van sy treffers sluit in ''Dankie'', ''Vicki'' en ''Ahoy, Madagaskar Ahoy!''.
Tydens [[Huisgenoot]] se [[Huisgenoot-Skouspel|2009-Skouspel]] is hy (saam met nege ander sangers) vereer vir hul lewenslange bydrae tot [[Afrikaans]]e en Suid-Afrikaanse musiek.
 
== Diskografie ==
* ''It Is No Secret'', 2008 KOSMOS
* ''50 Goue Jare'' DVD, 2007 SELECT
* ''Collections''
* ''50 Goue Jare'', 2006 STETSON MUSIC
* ''One Day Atat Aa Time'', 2004 STETSON MUSIC
* ''Till Aa Tear Becomes Aa Rose'', saam met [[Joey Lane]], 2003
* ''No Charge'', 2001 VAT VYF
* ''Somewhere Between'', saam met [[Barbara Ray]], 2000 VAT VYF
* ''20 Gewildste Treffers'', 1999 VAT VYF
* ''The Heart & Soul Ofof Lance James'', 1999 CRESCENDO
* ''Vriendskap'', 1998
* ''Lance James sing DANKIE en ander Treffers'', 1997
* ''Treffers Deurdeur Diedie Jare'', met [[Min Shaw]]
* ''Sweethearts Ofdf Yesterday'' LP
* ''Gee My Jou Hand!''
* ''Vicki'', klankbaan (filmrolprent, 1970)
* ''Bloedrooi Diedie Rose / Lief Moedertjie 7"''
* ''Ahoy, Madagaskar Ahoy!''
* ''Weer Bymekaar LP'', 1968
* ''Min en Lance Sing''
* ''Verlang Nana My''
* ''Silwer & Blou''
* ''Gebed Vanaan ´'n Jong Meisie''
* ''Bymekaar'', LP, 1968 GALLO<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/lancejames.htm vetseun.co.za], besoek op 7 Maart 2010.</ref>
 
==Verwysings==