Verskil tussen weergawes van "Laerskool Koeberg"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Laerskool Koeberg''' (vroeër Koebergweg Primêre Skool en toe tot 1994 Laerskool Oranje) was een van die eerste laerskole in die Kaapse Skiereiland waarin [[Afrikaans]] as onderrigmedium gebruik is.
 
Vandag is dit 'n multikulturele skool wat [[Frans]] as tweede bykomende taal bied en leerders uit self [[Angola]], die [[Demokratiese Republiek van die Kongo|DRK]] en ander Afrikalande onderrig. Van die skool se 414 leerders (2010) kom uit informele nedersettings soos De NoonDunoon, Marconi Beam en Joe Slovo, townships soos [[Langa]] en [[Nyanga]], maar ook voorstede soos Kensington, [[Maitland]], Brooklyn, [[Ysterplaat]] en [[Milnerton]]. Baie van die leerders is kinders van vlugtelinge uit talle Afrikalande.
 
==Ontstaan==
85 059

wysigings