Verskil tussen weergawes van "Gent"

27 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
Rol weergawe 591854 deur 81.241.111.242 (bespreek) terug.
(Rol weergawe 591854 deur 81.241.111.242 (bespreek) terug.)
[[Beeld:BelfortGent.jpg|thumb|right|250px|Die [[kloktoring|belfort]] (wagtoring) van Gent]] '''Gent''' ([[Afrikaans]], [[Nederlands]] en [[Duits]]: ''Gent'', [[Frans]] en [[Italiaans]]: ''Gand'', [[Engels]]: ''Ghent'') is die ou hoofstad van die graafskap Vlaandere ([[België]]) en geboorteplek van keiser Karel V wat ook hier opgegroei het. Vandag is Gent met sy 230 000 inwoners ([[2005]]) die hoofstad van die provinsie [[Oos-Vlaandere]] en op twee na die grootste hawe van [[België]]. Die Universiteit van Gent het sowat 28 000 studente.
 
== Geskiedenis ==
Anonieme gebruiker