Verskil tussen weergawes van "Sokkie"

141 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
({{feit}} - Volgens oorvertelling is die tipe dans afgelei van die Amerikaanse Sock-Hop.)
'n '''Sokkie''' is 'n sosiale [[dans]] wat saam met 'n maat gedans word en veral gewild is onder [[Afrikaners]]. Daar word ook na die dans verwys as "langarm". Die woord "sokkie" dui op hoe mense in hulle kouse dans, alhoewel dit nie altyd die geval is nie. Volgens oorvertelling is die tipe dans afgelei van die [[Amerika|Amerikaanse]] Sock-Hop.{{feit}}
 
==Kunstenaars==
Van die kunstenaars wat sokkie albums opgeneem het sluit in:
* [[Leon Schuster]]
* [[Blackie Swart (sanger)|Blackie Swart]]
 
==Eksterne skakels==
Anonieme gebruiker