Verskil tussen weergawes van "Heidelberg, Gauteng"

geen wysigingsopsomming nie
== Besienswaardighede ==
* Heelwat van die geboue wat dateer uit die tydperk 1890 tot 1910 het behoue gebly en is steeds deel van die kenmerk van Heidelberg.
* Die huis van [[AGA.G. Visser]], die bekende Afrikaanse [[digter]] is geleë in die dorp.
* 'n [[Konsentrasiekamp]]-[[begrafplaas]] van vroue en kinders wat gesterf het gedurende die [[Tweede Vryheidsoorlog]].
* Heidelberg Vervoer Museum is gesluit na British American tabacco se geldelike steun onttrek is..
Anonieme gebruiker