Verskil tussen weergawes van "André Swiegers"

140 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''André Swiegers''' (gebore 14 Februarie 1958 in Brakpan) is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Hy maak sy eerste deurbraak in 1990 toe Laurika Rauch sy liedji...)
 
'''André Swiegers''' (gebore [[14 Februarie]] [[1958]] in [[Brakpan]]) is 'n [[Afrikaans]]e liedjieskrywer en sanger.
Hy maak sy eerste deurbraak in 1990 toe [[Laurika Rauch]] sy liedjie ''Blou'' sing en dit trefferstatus bereik<ref>[http://www.searchza.com/5611-andreswiegers_co.html André Swiegers by SearchZA.com], besoek op 27 Maart 2010.</ref>.
Van sy treffers (wat hy self sing) sluit in: ''Eva'', ''Blou'' en ''Jammer om te hoor!''.<ref name="bio">[http://www.bigtalk.co.za/biographies/andre_swiegers.html Biografie op BigTalk.co.za], besoek op 27 Maart 2010.</ref>
 
==Diskografie==
* Tablature, 1995 JEAMILE
* Squire Blue, JEAMILE<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/andreswiegers.htm Vetseun.co.za], besoek op 27 Maart 2010.</ref>
 
==Filmografie==
* [[Sing vir die harlekyn (rolprent)]], waar hy die hoofrol teenoor [[Sonja Herholdt]] speel.<ref name="bio" />
 
==Verwysings==
Anonieme gebruiker