Verskil tussen weergawes van "Beijing"

Geen grootteverandering nie ,  10 jaar gelede
IPA -> IFA
k (robot Bygevoeg: xal:Бәәҗң балһсн)
(IPA -> IFA)
|-bgcolor="#f9f9f9"
|}
'''Beijing''' ([[Sjina|Sjinees]]: 北京;[[IPAIFA]]: pei˩ tɕɪŋ˦; of '''Peking''') is 'n stad in die noorde van [[Sjina]] en is die [[Hoofstad van Sjina|hoofstad]] van die [[Volksrepubliek van Sjina]]. Beijing word tans regstreeks deur die Sjinese regering geadministreer en is sodoende gelykgestel aan provinsies, outonome gebiede en spesiale administratiewe streke.
 
Die administratiewe gebied van die Beijing-munisipaliteit strek oor 'n oppervlakte van 16 807,8 vierkante kilometer, maar behels naas Beijing merendeels landelike gebiede. Die munisipaliteit grens aan die provinsie Hebei in die noorde, weste, suide en 'n klein gedeelte in die ooste en [[Tianjin|Tianjin Munisipaliteit]] in die suid-ooste.
Anonieme gebruiker