Verskil tussen weergawes van "Karen Wessels"

185 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''Karen Wessels''' is 'n Afrikaanse aktrise en sangeres. Sy was eens deel van die musiekgroep Cutt Glas gewees. Haar debuutalbum, ''Hoe Durf Jy?'', is in 2007 vrygestel. As akteu...)
 
'''Karen Wessels''' is 'n [[Afrikaans]]e aktrise en sangeres.
'''Karen Wessels''' is 'n [[Afrikaans]]e aktrise en sangeres. Sy was eens deel van die musiekgroep [[Cutt Glas]] gewees. Haar debuutalbum, ''Hoe Durf Jy?'', is in 2007 vrygestel. As akteur het sy die eenvrou-komedie, ''Groet die Grotvrou'', op die planke gebring.<ref>[http://www.sarie.com/lees/artikels/die-grotvrou-karen-wessels Die 'grotvrou', Karen Wessels], [[Sarie]] se webwerf, besoek op 28 Maart 2010.</ref>
 
Sy is sedert 2005 deel van die musiekgroep [[Cutt Glas]]. Haar debuutalbum, ''Hoe Durf Jy?'', is in 2007 vrygestel.
 
As akteur het sy die eenvrou-komedie, ''Groet die Grotvrou'', op die planke gebring.<ref>[http://www.sarie.com/lees/artikels/die-grotvrou-karen-wessels Die 'grotvrou', Karen Wessels], [[Sarie]] se webwerf, besoek op 28 Maart 2010.</ref> Van die TV-programme waarin sy gespeel het is [[Willie Esterhuizen]] se ''Hester en Ester Bester'', en [[Casper de Vries]] se komedies ''Haak en Steek'' en die ''Casper Rasper Show''.
 
==Diskografie==
Anonieme gebruiker